Die Tabernakel van Moses: Deel 2 – Die Wet en die Tabernakel

Die volk het laer getrek by Sinai. Elke dag het hulle met vrees en bewing na die wolk op die berg gestaar (Ex. 19:16-20). Want dit was ‘n teken dat God sou afkom om met hulle te praat. Die Here het Hom op verskillende tye aan die kinders van Israel op spesiale wyse geopenbaar. Elke … [Lees meer…]



