ELKANA Gemeenskapskerk vier Vrouedag met geloof, inspirasie en vreugde

ELKANA Gemeenskapskerk het op Saterdag, 25 Julie 2026, ‘n besondere Vrouedag aangebied met die tema: “…Sy lag die toekoms tegemoet.” Die dag se boodskap is gegrond op Spreuke 31:25: “Sy is beklee met krag en waardigheid; sy lag die toekoms tegemoet.” Pastoor Lorraine het die dames hartlik verwelkom, waarna Pastoor Adri die verrigtinge met gebed … [Lees meer…]

Gister se Kruispad | Jesaja 30:21-26

By ’n kruispad het jy 2 keuses: raai, of luister. Pastoor Willem het gepraat oor die God wat nog praat. Die God wat sê: “Hierdie is die pad. Loop daarop.” Selfs wanneer ons verdwaal, is Hy getrou om ons terug te roep. As jy leiding soek vir vandag se besluite, kyk hierdie boodskap uit Jesaja … [Lees meer…]