Bedieninge

Ons is ‘n gemeente wat glo dat Jesus Christus die Here en Verlosser is!

Ons is ‘n Gemeente wat verskeie bedieninge aanbied vir die omgee van mense en tot die bevordering van die Koninkryk van God. Ons is ‘n gemeente wat omgee vir mekaar en ook uitreik na ons gemeenskap. Ons doel is om mense te help om te groei in hulle verhouding met God tot volwasse Christene.

Lees meer oor ons bedieninge: