Ondersteun ons

Indien u in u hart gelei voel om ‘n finansiele bydrae te maak vir enige van ons bedieninge of projekte, is u welkom om u bydrae in die kerk se bank rekening in te betaal:

Bank: ABSA Bank

Takkode: 632005

Rekeningnaam: Die Gemeentes van Christus

Rekeningnommer: 1360 341 336

Verwysing: U naam: Doel (bv. A. Smit: Tiende)