Missie en Visie

Missie

Om as Kerk in gehoorsaamheid teenoor God uitvoering te gee aan die GROOT GEBOD en die GROOT OPDRAG.

 

Visie

‘n Bybelse Doelgedrewe Kerk wat funksioneer soos die Eerste Nuwe Testamentiese Kerk in Handelinge 2 en fokus op:

  • Uitreiking: Handelinge 2:47
  • Aanbidding: Handelinge 2:42 & 47
  • Gemeenskap: Handelinge 2:42 &44 &46
  • Dissipelskap: Handelinge 2:42
  • Diensbetoning: Handelinge 2:45