Doelwitte

  • Leer en demonstreer ‘n intieme verhouding met God
  • Leer en demonstreer ‘n Koninkryksleefwyse
  • Leer en demonstreer die proses van dissipellering
  • Leer en demonstreer versorging in die Koninkryk van God
  • Leer en demonstreer ‘n Bybelse gemeentelewe
  • Om ekumeniese samewerking aan te moedig
  • Om ‘n gesonde finansiële beleid te handhaaf, gebaseer op die beginsels van die Koninkryk.