Ken God | Ps Kiewiet van Staden | Filippense 3:8-10

KEN JY HOM WERKLIK? 🙏

Nie net weet van Hom nie… maar HOM ken?

Gister, 04 Oktober, het Ps Kiewiet van Staden ‘n lewensveranderende woord gebring: “KEN GOD” uit Filippense 3:8-10.

Paulus sê: “Ek ag alles as skade, sodat ek Christus kan ken.”

Hierdie is ‘n uitnodiging om dieper te gaan. Om op te hou speel en te begin om Hom werklik te ken in Sy krag, Sy liefde en selfs in Sy lyding.

Het jy dit gemis? Kyk die volle boodskap hier 👇

Tag iemand wat honger is vir meer van God!

#KenGod #PsKiewietVanStaden #Filippense3vers8tot10 #04Oktober #SondagWoord

Volg ons asb:

Leave a Reply