2014 Elkana Vrouekonferensie

Op Saterdag, 9 Augustus 2014 het die susters van Elkana Gemeenskapskerk te Witbank, bymekaar gekom vir ‘n wonderlike “Ontdekkingsreis van die self”. Met die aankoms is ons getrakteer op koffie en beskuit, asook verversings. Die oggend het sommer op ‘n hoë noot afgespring met die heerlike gekuier en kennismaking van al die nuwe vriendinne. Die … [Lees meer…]