Gister het Ps Kiewiet van Staden ‘n roerende boodskap uit Matteus 7:21-23 gedeel – dis nie genoeg dat ons sê ons ken God nie, die vraag is: Ken Hy ons?
Dis presies hoekom ons by Elkana leef vir ons visie: Ken God • Beleef God • Leef God. Alles begin by daardie intieme, persoonlike verhouding met Jesus.
Het jy die diens gemis? Kyk die volle boodskap hier. Laat weet ons hoe die Here jou aangeraak het in die comments.
#ElkanaGemeente #KenGodJou #PsKiewietVanStaden
Volg ons asb: