Moenie Net Van God Hoor Nie – Kom Ontmoet Hom | Ps Dries Fourie | Eksodus 33:12-23

Moenie net VAN God hoor nie – KOM ONTMOET HOM! 🙏

Gister het Ps Dries Fourie ‘n kragtige boodskap uit Eksodus 33:12-23 gedeel.

Moses wou nie net hoor dat God by hom is nie, hy wou God se heerlikheid self sien. Is jy tevrede om net van God te hoor, of verlang jy na ‘n regte ontmoeting met Hom?

Kyk die volle boodskap hier 👇

Spreker: Ps Dries Fourie
Teks: Eksodus 33:12-23

Deel as dit jou bemoedig het. ❤️

#PsDriesFourie #SondagBoodskap

Volg ons asb:

Leave a Reply