Wanneer die gemaksone ‘n gevaarlike blindekol word | Prediker 9:1-12 | Ps Dries Fourie

Gemak is ’n sagte kussing… en soms ’n geestelike graf. Gister het Ps Dries Fourie ons uit Prediker 9:1-12 uitgedaag met hierdie vraag: “Wat as die gemaksone jou grootste blindekol geword het?” Ons praat maklik oor sonde wat hard is. Maar wat van die sonde van stilstaan? Wanneer dinge “goed genoeg” is, hou ons op … [Lees meer…]

As God net jou Sondag-lof hoor, wat hoor Hy?

Soms sing ons Hallelujah met toe monde. Soms skree ons pyn harder as ons lof. Sondag het Pastoor Dries Fourie ons deur Psalm 150 & Openbaring 19 gevat met een vraag: Hoe klink jou Hallelujah? Die hemel se lof is nie perfek nie — dit’s eerlik. En dit’s hard. Sondag 3 Mei | 10:00Elkana Gemeenskapskerk, … [Lees meer…]