Die Gevaar Van ‘n Hart Sonder God

Sondag 6 September | Ps Kiewiet van Staden | Psalm 14:1-7

“Die dwaas sê in sy hart: Daar is geen God nie…”

Psalm 14 gaan nie net oor mense wat nie glo nie. Dit gaan oor my en jou wanneer ons so besig raak, so seergemaak is, of so selfversekerd raak dat ons begin leef asof God nie daar is nie.

‘n Hart sonder God:
Word stadig verdorwe
Word stadig hard teenoor mense
Word uiteindelik vol vrees

Maar hier is die hoop van vers 5: GOD IS DAAR. Hy het jou nie gelos nie. Hy wil weer die middelpunt van jou hart wees.

As hierdie boodskap jou gister aangeraak het, kyk hom weer hier

Volg ons asb: