Soms sing ons Hallelujah met toe monde. Soms skree ons pyn harder as ons lof.
Sondag het Pastoor Dries Fourie ons deur Psalm 150 & Openbaring 19 gevat met een vraag: Hoe klink jou Hallelujah?
Die hemel se lof is nie perfek nie — dit’s eerlik. En dit’s hard.
Sondag 3 Mei | 10:00
Elkana Gemeenskapskerk, Modelpark, Witbank
Volg ons asb: