God is nader aan jou stukkende plekke as wat jy dink

Sondag se aanbidding was gebou rondom Psalm 103: “Die Here is barmhartig en genadig, lankmoedig en groot van goedertierenheid.”

Ons het gesing oor ‘n God wat nie wegkyk van ons krake nie. Hy stap in, Hy genees, Hy vergewe.

Druk play. Laat hierdie woorde oor jou hart spoel. 🙏

Opname van Sondag 10 Mei 2026
Elkana Gemeenskapskerk, Witbank

Volg ons asb: