Sondag het Pastoor Willem de Jongh gekyk na Psalm 103 met een eenvoudige waarheid: God gebruik gebreekte mense.
Hy vergewe. Hy genees. Hy onthou nie jou sondes teen jou nie. Sy genade is groter as jou mislukking.
As jy voel jy’s te stukkend, te moeg, te ver… kom sit saam. Daar’s ‘n stoel vir jou.
Sondag 10 Mei | 10:00
Elkana Gemeenskapskerk, Modelpark, Witbank
👨👩👧👦 Kinder kerk beskikbaar
Volg ons asb: