Gister se woord deur Ps Kiewiet van Staden het ons reguit kom uitdaag uit Efesiërs 4:15!
“Ons moet in alles opgroei in Hom wat die Hoof is, Christus.”
God wil nie hê jy moet net oorleef nie – Hy wil hê jy moet GROEI. In waarheid. In liefde. In Hom.
Voel jy dat jy geestelik vasgehaak? Hierdie boodskap is vir jou. Jy is geroep om meer te word, nie minder nie.
Het jy die diens gemis? Kyk die volle boodskap nou hier op ons blad.
Volg ons asb: