Hierdie week se aanbidding gaan oor een ding: eerlike lof.
Ons het saam gesing. Ons het saam gejuig. Want die hemel is vol Hallelujah, en ons wil dit hier op aarde laat klink.
Druk play. Maak jou hart oop. En sing saam. ๐
Sondag 3 Mei | Elkana Witbank
Volg ons asb: