Voetspore in ’n Nuwe Seisoen | Jesaja 43:18-19 | Pastoor Willem de Jongh

In hierdie boodskap het Pastoor Willem de Jongh uit Jesaja 43 gepraat oor hoe God nuwe dinge doen, selfs wanneer ons nog aan die ou dinge vasklou. God maak paaie in die woestyn en riviere in die wildernis. Die vraag is nie “Kan God?” nie. Die vraag is “Sien ons dit?” As jy voel jy’s … [Lees meer…]



