“Hackers” los vingerafdrukke op ons webblad

Die ondergrondse bendes was bedrywing oor die feestyd en Elkana Gemeenskapskerk Witbank het vinnig geleer dat niemand oorgesien word nie nadat kuberkrakers toegang tot die webblad gekry het en dit vol onvanpaste artikels en skakels geprop het. Ons is huidiglik in kontak met die diensverskaffers om die probleem so gou moontlik op te los. Hiermee … [Lees meer…]



