Openbaring: Deel 8 – Die sewe skale

Die sewe skale Johannes beskryf die sewe skale só: Open 16:1-21 En ek het ‘n groot stem uit die tempel aan die sewe engele hoor sê: Gaan gooi die skale van die grimmigheid van God op die aarde uit. Die eerste skaal Toe gaan die eerste een weg en gooi sy skaal op die aarde … [Lees meer…]



