Die Verbond: Deel 2 – Die Bloedverbond

Die Bloedverbond was in die Bybel (Ou Testament) ‘n baie welbekende en heilige instelling. Dit was die heiligste en onbreekbaarste vereniging tussen persone van daardie tyd. Die voltrekking van ‘n Bloedverbond was oor die wêreld feitlik dieselfde. Die twee partye wat ‘n verbond aangaan of sluit, sluit ‘n verbond gebasseer op hul sterk en swak … [Lees meer…]



