Groepsdruk by tieners

Goeie dag Tieners, Ons gaan vir die volgende paar weke so ‘n bietjie oor GROEPSDRUK gesels. Daar is niks lekkerder as om deel van ‘n goeie vriendekring te wees nie en niks slegter as om altyd te voel soos ‘n buitestaander.  As jou identiteit afhang van hoe populêr jy is, gaan jy gereeld jou standaarde … [Lees meer…]

Waarom vas ons?

“Heilig ‘n vasdag!” roep die profeet Joël uit onder leiding van die Heilige Gees (Joël 1:14). Hierdie vasdag is uitgeroep op ‘n tydstip toe alles vervalle en verlate was. Die sonde van die volk het daartoe aanleiding gegee dat God se oordeel oor hulle uitgespreek was. Die profeet Joël, bekragtig deur die Heilige Gees, het … [Lees meer…]