Die Tabernakel van Moses: Deel 10 – Die Viervoudige Bedekking

Bedekking van die tabernakel

Fyn dubbeldraad linne (Ex. 26:1) (Voorspraak, Middellaar) Die eerste bedekking wat dien as die plafon van die Tabernakel. In Johannes sien ons God geopenbaar in die vlees – verheerlik (fyn dubbeldraadlinne). Die Woord het vlees geword – God het na Sy eiendom gekom. Hierdie bedekking het uit 10 tentdoeke bestaan, van fyndubbeldraad linne waarin daar … [Lees meer…]