Elkana Gemeenskapskerk Witbank

Die Gemeentes van Christus

50 De Waal Rylaan – Modelpark – Emalahleni (Witbank), 1034

Erediens Sondag 10:00

  • Tuis
  • Bedieninge
    • Eredienste
    • Kinderwoordskool
    • Mentorgroep
    • Dames Mentorgroep
    • Tweens
      • Temas
      • Videos
    • Vroueaksie
    • Intersessors/Voorbidding
    • Evangelisasie
    • Hospitaalbediening
    • Berading
    • “Rooi Kombersie” Bediening
    • Ondersteun ons bedieninge
  • Projekte
    • Evangelisasie
    • Bejaardesorg
    • Sondagskool Kurrikulum
    • Ondersteun ons projekte
  • Kalender
  • Wie is ons?
    • Geskiedenis
    • Missie en Visie
    • Doelwitte
    • Geloofsbelydenis
  • Kontak ons
  • Videos
    • Tweens
    • Ander
  • Koekie Beleid
Die Gemeentes van Christus

Die Tabernakel van Moses: Deel 7 – Die Verskillende Offergawes

2019-03-20 by Pastoor Kiewiet van Staden
Man met lam as offer

Die Brandoffer: Die hele dier, behalwe die vel wat aan die priester gegee is, is aan God geoffer. Die aanbidder het sy hande op die dier geplaas om te toon dat dit ‘n offer vir sy eie tekortkominge is. Die dier moes sonder gebrek wees – net die beste is goed genoeg vir God. Die … [Lees meer…]

Posted in: Daaglikse woord

Die Tabernakel van Moses: Deel 6 – Die Brandoffer Altaar (Die Koper Altaar)

2019-03-13 by Pastoor Kiewiet van Staden
Goue altaar

Ons is nou deur die Ingang of Poort van die Voorhof (Ex. 27:1-8). Die woestyn is agter ons. Ons staan in heilige gebied. Die vraag kom by ons – waarom het God hierdie heilige plek tussen Sy volk, in drie afdelings laat skep: naamlik die Voorhof, die Heiligdom en die Allerheiligste? Israel was vir 430 … [Lees meer…]

Posted in: Daaglikse woord

Die Tabernakel van Moses: Deel 5 – Die Voorhof

2019-03-06 by Pastoor Kiewiet van Staden
Tabernakel voorhoof

Nadat die materiaal vir die Tabernakel byeengebring is, is met die bouwerk begin. Die voorhof was die eerste konstruksie. Die omheining van die Voorhof het uit sestig pilare bestaan waarvan vier pilare die Poort uitgemaak het. Hierdie muur was 2 meter hoog. Met heilige jaloesie vir sy Naam het God ‘n heining van waarheid en … [Lees meer…]

Posted in: Daaglikse woord

Die Tabernakel van Moses: Deel 4 – Die Poort

2019-02-27 by Pastoor Kiewiet van Staden
Tabernakel

Die Hoëpriester moes by die poort ingaan om binne-in die voorhof, die Heilige of die Allerheiligste te kom. Hierdie poort is vir almal oop (Matt.7:7). Jesus Christus alleen is die poort van die nuwe bedeling, dus die weg tot saligheid (Joh.14:6). In Ex. 25:8 beveel God vir Moses Ook moet julle vir My ‘n Heiligdom … [Lees meer…]

Posted in: Daaglikse woord

Die Tabernakel van Moses: Deel 3 – Die Plan

2019-02-20 by Pastoor Kiewiet van Staden
Notaboek, bril en fotos

Die Rede vir die Tabernakel In Ex. 25:8 het die Here vir Moses die opdrag gegee: Ook moet hulle vir My ‘n heiligdom maak, dat Ek in hulle midde kan woon. Ex. 25:8 Daar moes ‘n tasbare woning wees waarin die Here onder hulle kon woon, waar hulle deur middel van priesters na God kon … [Lees meer…]

Posted in: Daaglikse woord
« Previous 1 2 3 4 5 … 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 Next »

Elkana Gemeenskapskerk, Witbank

50 De Waal Rylaan - Modelpark - Witbank

Click to open a larger map

Erediens Sondag 10:00

Onlangse Inskrywings

  • Groei In Christus | Ps Kiewiet van Staden | 20 September 2026 2026-09-20
  • God Het Die Laaste Sê 2026-09-13
  • Die Gevaar Van ‘n Hart Sonder God 2026-09-06
  • God het beter afgemeet as wat ek kon kies | Ps Kiewiet van Staden | Psalm 16:6 2026-08-30
  • Sonsopkoms oor die Laagtes | Pastoor Willem de Jongh | Esegiël 37:1-11 2026-08-23

Argiewe

Kalender

22 September 2026
  • Vroue Biduur 22 September 2026  10:00 - 11:00

24 September 2026
  • Erfenisdag 24 September 2026

  • Manne Biduur 24 September 2026  18:00 - 19:00

25 September 2026
  • Re-Route (Werkende Jeug) 25 September 2026  18:00 - 19:00

27 September 2026
  • Erediens 27 September 2026  10:00 - 11:30

  • Erediens 27 September 2026  10:00 - 11:30

  • Kinderwoordskool 27 September 2026  10:00 - 11:00

29 September 2026
  • Vroue Biduur 29 September 2026  10:00 - 11:00

1 October 2026
  • Manne Biduur 1 October 2026  18:00 - 19:00

2 October 2026
  • Re-Route (Werkende Jeug) 2 October 2026  18:00 - 19:00

4 October 2026
  • Kinderwoordskool 4 October 2026  10:00 - 11:00

  • Nagmaaldiens 4 October 2026  10:00 - 11:30

6 October 2026
  • Vroue Biduur 6 October 2026  10:00 - 11:00

8 October 2026
  • Manne Biduur 8 October 2026  18:00 - 19:00

9 October 2026
  • Re-Route (Werkende Jeug) 9 October 2026  18:00 - 19:00

11 October 2026
  • Erediens 11 October 2026  10:00 - 11:30

  • Kinderwoordskool 11 October 2026  10:00 - 11:00

13 October 2026
  • Vroue Biduur 13 October 2026  10:00 - 11:00

15 October 2026
  • Manne Biduur 15 October 2026  18:00 - 19:00

16 October 2026
  • Re-Route (Werkende Jeug) 16 October 2026  18:00 - 19:00

18 October 2026
  • Erediens 18 October 2026  10:00 - 11:30

  • Kinderwoordskool 18 October 2026  10:00 - 11:00

Adres

50 De Waal Rylaan

Modelpark

Witbank

e-Mail

admin@elkanawitbank.co.za

Kontak No

082 446 8583 / 082 770 6593

Volg ons asseblief :)

Facebook
Facebook
fb-share-icon
WhatsApp
URL has been copied successfully!

Copyright © 2026 Elkana Gemeenskapskerk Witbank.

Church WordPress Theme by themehall.com

Manage Cookie Consent
To provide the best experiences, we use technologies like cookies to store and/or access device information. Consenting to these technologies will allow us to process data such as browsing behavior or unique IDs on this site. Not consenting or withdrawing consent, may adversely affect certain features and functions.
Functional Always active
The technical storage or access is strictly necessary for the legitimate purpose of enabling the use of a specific service explicitly requested by the subscriber or user, or for the sole purpose of carrying out the transmission of a communication over an electronic communications network.
Preferences
The technical storage or access is necessary for the legitimate purpose of storing preferences that are not requested by the subscriber or user.
Statistics
The technical storage or access that is used exclusively for statistical purposes. The technical storage or access that is used exclusively for anonymous statistical purposes. Without a subpoena, voluntary compliance on the part of your Internet Service Provider, or additional records from a third party, information stored or retrieved for this purpose alone cannot usually be used to identify you.
Marketing
The technical storage or access is required to create user profiles to send advertising, or to track the user on a website or across several websites for similar marketing purposes.
  • Manage options
  • Manage services
  • Manage {vendor_count} vendors
  • Read more about these purposes
View preferences
  • {title}
  • {title}
  • {title}

Any text; HTML and shortcodes are fully supported.

Any text; HTML and shortcodes are fully supported.