Die Verbond: Deel 1 – Inleiding

Die Bybel is onderverdeel in twee dele naamlik die Ou Testament en die Nuwe Testament. Die woord “Testament” kom van die Latynse woord “Testamentum” wat in sy mees korrekte vorm met die woord “VERBOND” vertaal moet word. ‘n Verbond is die soewereine toepassing van genade, goddelik in oorsprong, bekendstelling, bevestiging en vervulling. Die Hebreeuse woord … [Lees meer…]



