Die Tabernakel van Moses: Deel 1 – Inleiding

Tabernakel

‘n Tipe (sinnebeeld, skaduwee, afbeeldsel, beeld) is ‘n Godbepaalde voorbeeld van een of ander waarheid. Die vervulling van die tipe word gewoonlik in die Nuwe Testament gevind. ‘n Tipe kan uitgebeeld word deur :  ‘n Persoon (Rom.5:14 – Adam)  ‘n Voorwerp (1 Kor.5:7 – Paaslam; Heb.10:20 – Voorhangsel)  ‘n Instelling (Heb.9:11 – Priestersamp en Tabernakel … [Lees meer…]

Waarom vas ons?

“Heilig ‘n vasdag!” roep die profeet Joël uit onder leiding van die Heilige Gees (Joël 1:14). Hierdie vasdag is uitgeroep op ‘n tydstip toe alles vervalle en verlate was. Die sonde van die volk het daartoe aanleiding gegee dat God se oordeel oor hulle uitgespreek was. Die profeet Joël, bekragtig deur die Heilige Gees, het … [Lees meer…]