Elkana Gemeenskapskerk Witbank

Die Gemeentes van Christus

50 De Waal Rylaan – Modelpark – Emalahleni (Witbank), 1034

Erediens Sondag 10:00

  • Tuis
  • Bedieninge
    • Eredienste
    • Kinderwoordskool
    • Mentorgroep
    • Dames Mentorgroep
    • Tweens
      • Temas
      • Videos
    • Vroueaksie
    • Intersessors/Voorbidding
    • Evangelisasie
    • Hospitaalbediening
    • Berading
    • “Rooi Kombersie” Bediening
    • Ondersteun ons bedieninge
  • Projekte
    • Evangelisasie
    • Bejaardesorg
    • Sondagskool Kurrikulum
    • Ondersteun ons projekte
  • Kalender
  • Wie is ons?
    • Geskiedenis
    • Missie en Visie
    • Doelwitte
    • Geloofsbelydenis
  • Kontak ons
  • Videos
    • Tweens
    • Ander
  • Koekie Beleid
Die Gemeentes van Christus

Author: Pastoor Kiewiet van Staden

Die Tabernakel van Moses: Deel 19 – Die Inhoud van die Ark

2019-06-12 by Pastoor Kiewiet van Staden
Ark

Die Inhoud van die Wet Die Inhoud van die wet het Moses op die berg ontvang toe hy die tweede maal opgegaan het (Heb. 9:4). Die Wet van God was in die Ark. Dit was aan die kant van die Ark gehou (Deut. 31:24-26). Dit herinner aan God se onveranderlikheid. Dit skyn of sy bestaan … [Lees meer…]

Posted in: Daaglikse woord

Die Tabernakel van Moses: Deel 18 – Die Versoendeksel of Genadetroon

2019-06-05 by Pastoor Kiewiet van Staden
Versoendeksel van die ark

Die Versoendeksel was ‘n soliede blad van suiwer goud. Dit het die hele Ark bedek. Hoe vreeslik sou dit wees om ‘n Ark te hê sonder ‘n Genadetroon. Die enigste sitplek was deur God self ingeneem. Die ope vereistes van die Wet op die kliptafels in die Ark is ‘n stille getuie teen ons – … [Lees meer…]

Posted in: Daaglikse woord

Die Tabernakel van Moses: Deel 17 – Die Verbondsark

2019-05-29 by Pastoor Kiewiet van Staden
Serafs op die ark

Die Verbondsark was die eerste item wat God aan Moses beveel het om te maak. Dit wat die naaste aan God is, kom eerste. Dit het net binnekant die Voorhangsel gestaan. Hierdie is die wonderlikste van al die voorwerpe in die Tabernakel. Dit was die troon van God waar Hy in die midde van Sy … [Lees meer…]

Posted in: Daaglikse woord

Die Tabernakel van Moses: Deel 16 – Die Allerheiligste

2019-05-22 by Pastoor Kiewiet van Staden
Serafs op die ark

Nou betree ons Die Allerheiligste. Sy mate was 15x15x15 voet (4,573 vierkante meter) – ‘n afbeelding van die Nuwe Jerusalem (Open. 21:16). Dit word die Allerheiligste genoem omdat die Allerheiligste EEN daar kom woon het. Die geheim van heiligheid is die inwoning van die Heilige God. God se teenwoordigheid maak heilig. Die mens kan net … [Lees meer…]

Posted in: Daaglikse woord

Die Tabernakel van Moses: Deel 15 – Die Voorhangsel

2019-05-15 by Pastoor Kiewiet van Staden
Voorhangsels

Die woord Voorhangsel spreek van iets wat verberg. Iets daaragter wat nie gesien kan word nie. Die Voorhangsel het tussen die Priester en die Heerlikheid van God op die Versoendeksel gehang. Die Voorhangsel is ‘n tipe van die vleeslike liggaam van Jesus Christus (Heb.10:20). Agter daardie vlees was die God van die Hemel verborge (1 … [Lees meer…]

Posted in: Daaglikse woord
« Previous 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 Next »

Elkana Gemeenskapskerk, Witbank

50 De Waal Rylaan - Modelpark - Witbank

Click to open a larger map

Erediens Sondag 10:00

Onlangse Inskrywings

  • God Het Die Laaste Sê 2026-09-13
  • Die Gevaar Van ‘n Hart Sonder God 2026-09-06
  • God het beter afgemeet as wat ek kon kies | Ps Kiewiet van Staden | Psalm 16:6 2026-08-30
  • Sonsopkoms oor die Laagtes | Pastoor Willem de Jongh | Esegiël 37:1-11 2026-08-23
  • Asemrowend is my Koning | Ps Dries Fourie | Psalm 8 | 16 Aug 2026 2026-08-16

Argiewe

Kalender

20 September 2026
  • Erediens 20 September 2026  10:00 - 11:30

  • Kinderwoordskool 20 September 2026  10:00 - 11:00

22 September 2026
  • Vroue Biduur 22 September 2026  10:00 - 11:00

24 September 2026
  • Erfenisdag 24 September 2026

  • Manne Biduur 24 September 2026  18:00 - 19:00

25 September 2026
  • Re-Route (Werkende Jeug) 25 September 2026  18:00 - 19:00

27 September 2026
  • Erediens 27 September 2026  10:00 - 11:30

  • Erediens 27 September 2026  10:00 - 11:30

  • Kinderwoordskool 27 September 2026  10:00 - 11:00

29 September 2026
  • Vroue Biduur 29 September 2026  10:00 - 11:00

1 October 2026
  • Manne Biduur 1 October 2026  18:00 - 19:00

2 October 2026
  • Re-Route (Werkende Jeug) 2 October 2026  18:00 - 19:00

4 October 2026
  • Kinderwoordskool 4 October 2026  10:00 - 11:00

  • Nagmaaldiens 4 October 2026  10:00 - 11:30

6 October 2026
  • Vroue Biduur 6 October 2026  10:00 - 11:00

8 October 2026
  • Manne Biduur 8 October 2026  18:00 - 19:00

9 October 2026
  • Re-Route (Werkende Jeug) 9 October 2026  18:00 - 19:00

11 October 2026
  • Erediens 11 October 2026  10:00 - 11:30

  • Kinderwoordskool 11 October 2026  10:00 - 11:00

13 October 2026
  • Vroue Biduur 13 October 2026  10:00 - 11:00

15 October 2026
  • Manne Biduur 15 October 2026  18:00 - 19:00

16 October 2026
  • Re-Route (Werkende Jeug) 16 October 2026  18:00 - 19:00

Adres

50 De Waal Rylaan

Modelpark

Witbank

e-Mail

admin@elkanawitbank.co.za

Kontak No

082 446 8583 / 082 770 6593

Volg ons asseblief :)

Facebook
Facebook
fb-share-icon
WhatsApp
URL has been copied successfully!

Copyright © 2026 Elkana Gemeenskapskerk Witbank.

Church WordPress Theme by themehall.com

error

Het u die inskrywing geniet? Versprei asb die woord :)

  • Facebook
    Facebook
    fb-share-icon
  • WhatsApp
Manage Cookie Consent
To provide the best experiences, we use technologies like cookies to store and/or access device information. Consenting to these technologies will allow us to process data such as browsing behavior or unique IDs on this site. Not consenting or withdrawing consent, may adversely affect certain features and functions.
Functional Always active
The technical storage or access is strictly necessary for the legitimate purpose of enabling the use of a specific service explicitly requested by the subscriber or user, or for the sole purpose of carrying out the transmission of a communication over an electronic communications network.
Preferences
The technical storage or access is necessary for the legitimate purpose of storing preferences that are not requested by the subscriber or user.
Statistics
The technical storage or access that is used exclusively for statistical purposes. The technical storage or access that is used exclusively for anonymous statistical purposes. Without a subpoena, voluntary compliance on the part of your Internet Service Provider, or additional records from a third party, information stored or retrieved for this purpose alone cannot usually be used to identify you.
Marketing
The technical storage or access is required to create user profiles to send advertising, or to track the user on a website or across several websites for similar marketing purposes.
  • Manage options
  • Manage services
  • Manage {vendor_count} vendors
  • Read more about these purposes
View preferences
  • {title}
  • {title}
  • {title}

Any text; HTML and shortcodes are fully supported.

Any text; HTML and shortcodes are fully supported.