Die Tabernakel van Moses: Deel 12 – Die Reukofferaltaar (Goue Altaar)

Goue altaar

Die Reukofferaltaar se posisie is in ‘n reguit lyn met die Ingang, die Brandofferaltaar, die Waskom en agter die Voorhangsel – die Ark van die verbond met sy Versoendeksel. Die beskrywing van die Reukofferaltaar word nà die ander voorwerpe in die Bybel beskryf. Daar is ‘n spesiale rede hiervoor. Die Brandofferaltaar spreek van Christus aan … [Lees meer…]

Die Tabernakel van Moses: Deel 10 – Die Viervoudige Bedekking

Bedekking van die tabernakel

Fyn dubbeldraad linne (Ex. 26:1) (Voorspraak, Middellaar) Die eerste bedekking wat dien as die plafon van die Tabernakel. In Johannes sien ons God geopenbaar in die vlees – verheerlik (fyn dubbeldraadlinne). Die Woord het vlees geword – God het na Sy eiendom gekom. Hierdie bedekking het uit 10 tentdoeke bestaan, van fyndubbeldraad linne waarin daar … [Lees meer…]