“Hackers” los vingerafdrukke op ons webblad

Man wat ins sisteem in breek

Die ondergrondse bendes was bedrywing oor die feestyd en Elkana Gemeenskapskerk Witbank het vinnig geleer dat niemand oorgesien word nie nadat kuberkrakers toegang tot die webblad gekry het en dit vol onvanpaste artikels en skakels geprop het. Ons is huidiglik in kontak met die diensverskaffers om die probleem so gou moontlik op te los. Hiermee … [Lees meer…]

Kermis – Elkana Tweens

Ons gemeente het die 1st September 2018 ‘n groot KERMIS by die kerk gehou. Sedert Mei vanjaar was die beplanning in volle swang en is die gemeente ‘n breë raamwerk voorsien van hoe so ‘n kermis aangepak moet word. Een van die prioriteite was om die Parkerf gereed te kry vir die Kermis. Dit het … [Lees meer…]