ELKANA Gemeenskapskerk vier Vrouedag met geloof, inspirasie en vreugde

ELKANA Gemeenskapskerk het op Saterdag, 25 Julie 2026, ‘n besondere Vrouedag aangebied met die tema: “…Sy lag die toekoms tegemoet.” Die dag se boodskap is gegrond op Spreuke 31:25: “Sy is beklee met krag en waardigheid; sy lag die toekoms tegemoet.” Pastoor Lorraine het die dames hartlik verwelkom, waarna Pastoor Adri die verrigtinge met gebed … [Lees meer…]

Elkana groet die winter

Elkana Kermis Bannier

ELKANA Gemeenskapskerk het op 31 Augustus 2019, die winter vaarwel geroep, terwyl hulle die Lente verwelkom het met ‘n Kermis (Lentefees) op dieselfde dag. Die dag was gekenmerk deur saam te kuier met baie pret, plesier en groot bederf. Daar was verskeie aktiwiteite en stalletjies met eetgoed om van te kies en te keur en … [Lees meer…]

Kermis – Elkana Tweens

Ons gemeente het die 1st September 2018 ‘n groot KERMIS by die kerk gehou. Sedert Mei vanjaar was die beplanning in volle swang en is die gemeente ‘n breë raamwerk voorsien van hoe so ‘n kermis aangepak moet word. Een van die prioriteite was om die Parkerf gereed te kry vir die Kermis. Dit het … [Lees meer…]

ELKANA TWEENS hou KERMIS

Waar? DeWaal Rylaan 50, Model Park, Witbank Wanneer? Saterdag, 1 September 2018 (10:00-16:00) ELKANA TWEENS het besluit om Kermis te hou – ja, daar gaan uitstekende aktiwiteite aangebied word. Alles om ons kinders bewus te maak van ELKANA TWEENS, maar om ook heerlik saam te kuier en te speel. Daar gaan ‘n treintjie wees waarop … [Lees meer…]