Elkana TWEENS is 1 jaar oud

Elkana TWEENS het op Vrydag, 27 Julie 2018 hul eerste verjaarsdag gevier! Wat ‘n geleentheid was dit nie gewees nie. Kim Bezuidenhout het heerlike “Cup-Cakes” geborg en daar is behoorlik fees gevier.   Pastoor Lorraine van Staden vertel: Verlede jaar, Julie 2017, het ELKANA JEUG ‘n baie tragiese tyd beleef – daar was nie een enkele … [Lees meer…]

VIDEO: Vadersdag 2018

Elkana gemeente het op Sondag, 10 Junie 2018, van die geleentheid gebruik gemaak om die vaders in die gemeente te bedank vir die rol wat hul in hul gesinne se lewens speel. Die Christelike gesin is ‘n wonderlike skepping van God. Volgens God se wonderlike genadeverbond het die Here ‘n baie sentrale plek vir die Christelike familie gegee. … [Lees meer…]

VIDEO: Moedersdag 2018

Elkana Gemeenskapskerk wil van die geleentheid bebruik maak om vir elke moeder ‘n blommetjie van erkenning aan te steek. U mag dalk soms voel of dit wat U doen ongesiens verby gaan en nie waardeer word nie. Daarom wil Elkana Gemeenskapskerk u bemoedig met Spr 31:10 – “Wie sal ‘n deugsame vrou vind? Want haar … [Lees meer…]