VIDEO: Moedersdag 2018

Elkana Gemeenskapskerk wil van die geleentheid bebruik maak om vir elke moeder ‘n blommetjie van erkenning aan te steek. U mag dalk soms voel of dit wat U doen ongesiens verby gaan en nie waardeer word nie. Daarom wil Elkana Gemeenskapskerk u bemoedig met Spr 31:10 – “Wie sal ‘n deugsame vrou vind? Want haar waarde is ver bo korale”.

Volg ons asb: