
Kom bou jou kennis oor Streams in the Desert salwingsolies. Kom leer oor die sewe verskillende olies waaruit dit bestaan, hoe om ‘n persoon, jou huis of werkplek – en selfs jou bankstaat te salf.
Toegang gratis!
Tee, koffie, en verversings sal voorsien word.
Kontak Pastoor Lorraine van Staden by 082 770 6593 vir meer inligting
Volg ons asb: