Author: Elkana Webmaster
Elkana Gemeenskapskerk besoek Witbank High School

Elkana Gemeenskapskerk is tans besig om uit te reik na die jeug in die Witbank omgewing. Die jeug is nie net die toekoms nie, maar God se gawe aan die kerk en die samelewing vandag. Volgens ‘n studie deur Dr. Thom Rainer is tieners vandag die mees onbereikte mense vir Christus. Minder as 10 persent van jeugdiges het … [Lees meer…]
VIDEO: Moedersdag 2018

Elkana Gemeenskapskerk wil van die geleentheid bebruik maak om vir elke moeder ‘n blommetjie van erkenning aan te steek. U mag dalk soms voel of dit wat U doen ongesiens verby gaan en nie waardeer word nie. Daarom wil Elkana Gemeenskapskerk u bemoedig met Spr 31:10 – “Wie sal ‘n deugsame vrou vind? Want haar … [Lees meer…]