ELKANA TWEENS hou KERMIS

Waar? DeWaal Rylaan 50, Model Park, Witbank Wanneer? Saterdag, 1 September 2018 (10:00-16:00) ELKANA TWEENS het besluit om Kermis te hou – ja, daar gaan uitstekende aktiwiteite aangebied word. Alles om ons kinders bewus te maak van ELKANA TWEENS, maar om ook heerlik saam te kuier en te speel. Daar gaan ‘n treintjie wees waarop … [Lees meer…]

Elkana TWEENS is 1 jaar oud

Elkana TWEENS het op Vrydag, 27 Julie 2018 hul eerste verjaarsdag gevier! Wat ‘n geleentheid was dit nie gewees nie. Kim Bezuidenhout het heerlike “Cup-Cakes” geborg en daar is behoorlik fees gevier.   Pastoor Lorraine van Staden vertel: Verlede jaar, Julie 2017, het ELKANA JEUG ‘n baie tragiese tyd beleef – daar was nie een enkele … [Lees meer…]

Babbel en Bekkie vermaak kleuterskole

Maar Jesus het hulle na Hom geroep en gesê: “Laat al die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koningkryk van God” (Mark 18:16 ). Die laaste paar weke het Elkana Gemeenskapskerk se Babbel en Bekkie, oftewel Adri Uys en Kim Bezuidenhout, bogenoemde teksvers hul missie gemaak en … [Lees meer…]

VIDEO: Vadersdag 2018

Elkana gemeente het op Sondag, 10 Junie 2018, van die geleentheid gebruik gemaak om die vaders in die gemeente te bedank vir die rol wat hul in hul gesinne se lewens speel. Die Christelike gesin is ‘n wonderlike skepping van God. Volgens God se wonderlike genadeverbond het die Here ‘n baie sentrale plek vir die Christelike familie gegee. … [Lees meer…]