“Hackers” los vingerafdrukke op ons webblad

Die ondergrondse bendes was bedrywing oor die feestyd en Elkana Gemeenskapskerk Witbank het vinnig geleer dat niemand oorgesien word nie nadat kuberkrakers toegang tot die webblad gekry het en dit vol onvanpaste artikels en skakels geprop het. Ons is huidiglik in kontak met die diensverskaffers om die probleem so gou moontlik op te los. Hiermee … [Lees meer…]
Die Verbond: Deel 11 – Die Nuwe Verbond

Christus se verhouding tot die Nuwe Verbond is Sy offerande wat die fondament van die Nuwe Verbond is, Matt.26:28, 1 Kor.11:25. Die Nuwe Verbond rus op die Offer van Christus en verseker die ewige geluksaligheid onder die Verbond van Abraham, Gal.3:13-29, aan almal wat glo. Dit is absoluut onvoorwaardelik en aangesien daar geen verantwoordelikheid aan … [Lees meer…]
Die Verbond: Deel 10 – Die Verbond van God met Dawid

Hierdie verbond grondves en verseker die glorieryke koninkryk van Christus “van die saad van Dawid volgens die vlees”. En jou huis en jou koningskap sal bestendig wees tot in ewigheid voor jou; jou troon sal vasstaan tot in ewigheid. 2 Sam.7:16 Hierdie verbond bestaan uit : ‘n “Huis” van Dawid, d.i. nageslag en familie ‘n … [Lees meer…]
Die Verbond: Deel 9 – Die Verbond van Palestina

En as al hierdie dinge oor jou kom, die seën en die vloek wat ek jou voorgehou het, en jy dit ter harte neem onder al die nasies waarheen die HERE jou God jou verdryf het, en jy jou tot die HERE jou God bekeer en na sy stem luister net soos ek jou vandag … [Lees meer…]
