Die inwoning van die Gees | Rom 8:11 | Pastoor Kiewiet van Staden

β€œDie Gees wat Jesus uit die dood opgewek het, woon in julle.” – Rom 8:11

Pastoor Kiewiet van Staden het Sondag gepreek oor Die inwoning van die Gees. ’n Boodskap oor hoop, krag en die werklike teenwoordigheid van God in jou daaglikse lewe.

Kyk die volle preek hier πŸ‘‡

Laat weet in die kommentaar wat vir jou uitgestaan het πŸ‘‡

Volg ons asb:

Leave a Reply