Lofprysing & Aanbidding | Elkana Gemeenskapskerk | 24 Mei 2026

Sondag se aanbidding is nou beskikbaar 🙌

Daar’s iets spesiaal wanneer ons saam ons stemme lig en Jesus aanbid. Mag hierdie oomblik jou hart herinner aan Sy teenwoordigheid en liefde.

Kyk die volle opname hier 👇🏻

Kom aanbid saam met ons elke Sondag 10:00 by Elkana Gemeenskapskerk, 50 De Waal Rylaan, Modelpark, Witbank.

Volg ons asb: