Lofprysing & Aanbidding | 31 Mei 2026 | Elkana Gemeenskapskerk

Sondag 31 Mei 2026 se lofprysing en aanbidding is nou beskikbaar.

Wat ‘n voorreg om saam Jesus se Naam groot te maak. Kyk die volle opname hier.

Mis dit nie volgende Sondag 10:00 by Elkana Gemeenskapskerk, Witbank nie.

Volg ons asb: