Wanneer ‘n plek van vervloeking ‘n seën word

Sondag 31 Mei 2026 het Ps Kiewiet gepreek oor “Wanneer ‘n plek van vervloeking ‘n seën word” uit Genesis 9:20-25.

God se genade is groter as jou skaamte. Kom hoor hoe Hy gebroke plekke kan verander in plekke van eer.

Kyk die volle boodskap hier!

Kom saam aanbid Sondae 10:00 by Elkana Gemeenskapskerk, Witbank.

#ElkanaKerk#Genesis9#Seën

Volg ons asb: