Lofprysing & Aanbidding | 7 Junie 2026

7 Junie 2026 se lofprysing en aanbidding is nou beskikbaar.

Ons het saam ons Hemelse Vader geprys – die Vader wat beskerm, versorg en liefhet soos geen ander.

Kyk die volle opname hier.

Kom aanbid saam met ons volgende Sondag 10:00 by Elkana Gemeenskapskerk, Witbank.

Volg ons asb: