Sondag 7 Junie 2026 het ons Vadersdag by Elkana Kerk gevier met ‘n ete en ‘n spesiale boodskap.
Ps Kiewiet het uit Psalm 103:13 gepraat oor “’n Vader se hand, ’n weerspieëling van God se hart”. ‘n Oproep vir pa’s om soos God lief te hê, en ‘n bemoediging vir almal wie se hart na ‘n Vader verlang.
Kyk die volle boodskap hier.
Dankie aan elke pa wat gedien en leiding geneem het. Ons eer julle ❤️
Volg ons asb: