Gister se Kruispad | Jesaja 30:21-26

By ’n kruispad het jy 2 keuses: raai, of luister. Pastoor Willem het gepraat oor die God wat nog praat. Die God wat sê: “Hierdie is die pad. Loop daarop.” Selfs wanneer ons verdwaal, is Hy getrou om ons terug te roep.

As jy leiding soek vir vandag se besluite, kyk hierdie boodskap uit Jesaja 30. God wys steeds die pad.

Kyk die volledige preek hier.

Volg ons asb: