Die deur wat oopgemaak word | Pastoor Willem de Jongh | Matthéüs 7:7-11

Die deur is oop! 🚪✨

Sondag se boodskap “Die Deur wat Oopgemaak word” het ons harte aangeraak.
Pastoor Willem het ons herinner aan Matthéüs 7:7: Klop, en vir jou sal oopgemaak word.

God sien waar jy tans klop. Hy sien die wag. En Hy is besig om deure oop te maak wat jy nie eens gesien het nie.

Kyk die volle boodskap hier onder 👇
Deel dit met iemand wat vandag bemoediging nodig het.

Skrif: Matthéüs 7:7-11
2 Augustus 2026 | Pastoor Willem de Jongh

Watter deel het jou die meeste aangeraak? 👇

Volg ons asb:

Leave a Reply