Groepsdruk in lewensfases

Lewensfases moet nie rigied volgens ouderdom interpreteer word nie maar eerder as ‘n breë algemene aanduiding. Daar is altyd uitsonderings maar ‘n breë, algemene indeling kan riglyne verskaf van die uitdagings wat kinders moet trotseer. 1. Kleuters Groepsdruk het selfs op kleuters ’n uitwerking. Aanvanklik is dit meer nabootsing, soos ’n eenjarige wat met sy … [Lees meer…]

Een uur in gebed

Meegaande diagram is geneem uit The Hour that Changes the World, deur Dick Eastman. Hy doen aan die hand dat ‘n mens ‘n uur in 12 periodes van 5 minute elke indeel. Na elke 5 minute gaan jy oor na ‘n ander vorm van gebed. Christus het vir ons die voorbeeld gestel toe hy kort … [Lees meer…]

Groepsdruk by tieners

Goeie dag Tieners, Ons gaan vir die volgende paar weke so ‘n bietjie oor GROEPSDRUK gesels. Daar is niks lekkerder as om deel van ‘n goeie vriendekring te wees nie en niks slegter as om altyd te voel soos ‘n buitestaander.  As jou identiteit afhang van hoe populêr jy is, gaan jy gereeld jou standaarde … [Lees meer…]