Die Kruis, die Herder en die Koning | Pastoor Kiewiet van Staden | 17 Mei 2026

In hierdie boodskap neem Pastoor Kiewiet van Staden ons deur 3 beelde van Jesus wat saamkom in Psalm 24:

  1. Die Kruis – Hy maak die poorte oop deur Sy bloed
  2. Die Herder – Hy ken Sy skape en lei hulle met sorg
  3. Die Koning – Hy kom terug in heerlikheid

‘n Boodskap oor hoop, identiteit en die uitnodiging om ons harte oop te maak vir die Koning wat kom.

Skrifverwysings: Psalm 22, Psalm 23, Psalm 24

Sluit by ons aan:
Elke Sondag | 10:00
Elkana Gemeenskapskerk
50 De Waal Rylaan, Modelpark, Witbank

As hierdie boodskap jou bemoedig het, like, deel en subscribe sodat meer mense dit kan hoor.

Volg ons asb: