‘n Leë handskoen kan niks doen nie. Maar sodra ‘n hand daarin gly, word dit bruikbaar.
Sondag by Elkana Witbank het Pastoor Kiewiet van Staden gewys: Sonder God is ons presies so — leweloos, magteloos. Met Hom? Dan begin die lewe.
Johannes 15:1-5 — “Sonder My kan julle niks doen nie.” Dis nie ‘n belediging nie. Dis ‘n uitnodiging.
Kyk die boodskap en onthou: Jy hoef nie die krag te wees nie. Jy moet net beskikbaar wees.
📍 Sondag 10:00 | 50 De Waal Drive, Modelpark, Witbank
📱 Gebed? WhatsApp: 082 446 8583
ElkanaWitbank
Volg ons asb: