Die preek het dit gesê. Die aanbidding sing dit.
“Sonder U is ek soos ‘n leë handskoen — leweloos.”
“Maar met U hand in my… kan ek lewe, kan ek liefhê, kan ek lof sing.”
Hierdie is ons aanbiddingstel van Sondag 19 April by Elkana Gemeenskapskerk, Witbank. Dit vloei direk uit Pastoor Kiewiet se boodskap oor Johannes 15:1-5.
Ons bid dat hierdie liedjies jou deur die week sal dra. Jy hoef nie sterk te wees nie. Jy moet net verbind bly.
📍 Sondag 10:00 | 50 De Waal Drive, Modelpark, Witbank
📱 Het jy ‘n getuienis? WhatsApp ons: 082 446 8583
ElkanaWitbank #HandskoenPreek #Johannes15 #Aanbidding
Volg ons asb: